Hierdie kort video is baie kragtig en ons beveel dit aan is 'n moet sien. Hierdie is 'n getuienis wat vertel word van 'n Australiaanse besigheidsman en hoe hy gevorseer is om sy besigheid halaal te registreer. Hierdie is eintlik geneem uit 'n langer video wat gesien kan word by die "link" hieronder. http://islam4infidels.com/proof-halal-funds-terrorism/