Vir diegene wat steeds nie oortuig is en op soek is na 'n bietjie meer bewyse dat halaal sertifiseerings maatskappye vir die uitbreiding van Islam staan is hierdie 'n interessant link. Op hul eie webwerf verduidelik hulle die volgende:

"The MJC is divided into various divisions and departments, namely, Administration, Arbitration/Mediation, Da’wah (Da‘wah also transliterated daawa(h); Arabic: دعوة "invitation" means the proselytizing or preaching of Islam(http://en.wikipedia.org/wiki/Dawah)
, Education, Fataawa, Finance, Halaal Certification & Monitoring, Muslim Personal Law, Presidency,Secretariat and Social Services"

Da'wah is moslem sending. So,deur hierdie halaal produkte te koop volgens hulle is ons automaties die finansieele ondersteuners van seker 'n aantal Moslem sendelinge wat nie net binne ons eie land werksaam is nie maar ook buite ons grense. Hierdie is omdat hul self se dat hul nie beperk is tot ons grense nie. Omdat hul ook se dat hul die verteenwoordigers is van 140 moskees kan ons slegs wonder hoeveel moslem sendelinge ons ondersteun. As gelowiges in Christus behoort ons juis die teenoorgestelde te doen. Die Woord se tog immers dat ons die Evangelie van Christus moet verkondig. Nie die van die moslems nie.


http://www.mjc.org.za/index.php?option=com_content&view=article&id=93&Itemid=3